Norma Shearer

Norma Shearer
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Edith Norma Shearer
Geboorte (1902-08-10)10 Augustus 1902
Sterfte 12 Junie 1983 (op 80)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Irving Thalberg Jr.
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Norma Shearer (10 Augustus 1902 – 12 Junie 1983) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Divorcee (1930), A Free Soul (1931), Private Lives (1931), en Marie Antoinette (1938).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy